
Johan wys sy foto's
Sy voete ken Afrika, en al verken hy deesdae ook die verhoog as musiekblyspel-vervaardiger, beplan TV-man Johan Badenhorst klaar weer ’n reis om nuwe plekke te ontgin.
Wat jy nie van Johan geweet het nie:
Johan het die afgelope 11 jaar al meer as 140 000 km deur Afrika gereis.

Voetspore & Amarok
Die laaste reis het ons van Casablanca tot die Kaap afgelê in Toyota Land Cruisers. Dit is dan ook die eerste maatskappy vir wie ons genader het om voertuie te verskaf vir vanjaar se reis. Toyota het ? bewese rekord in Afrika, en ons was baie gelukkig, veral met die 70 Series
Die keer volg die span spore deur Oos-Afrika
Die reisiger en Voetspore-vervaardiger, Johan Badenhorst, ken sy storie. Altans, Afrika is aan hom goed bekend.
En hy het die bewyse: Hy en die Voetspore-span het sedert 2000 reeds ses Afrika-reise aangepak
Dit impliseer 140 000 km met viertrekvoertuie, ses Voetspore-televisiereekse later, reisjoernale en selfs ’n Voetspore-klerereeks.
Een ding is gewis: Hier waar Badenhorst in Mooikloof, Pretoria, op ’n bank sit, met die kaart agter hom wat sy nuwe avontuurroete, “Voetspore-Amarok”, uitstippel, “jeuk sy gat weer”.