Die Magadimeer het ʼn hoë konsentraat sodium, en die Elmenteita, Bogoria en Nakurumeer hoë alkaliese konsentraat. Varswater fonteine voed die Naivasha meer en hou die biologiese verskeidenheid in stand.

 

Die Ethiopiese mere is die mees noordelike van die Skeurvallei mere. Die Skeurvallei loop tussen twee hooglande. In die land is die mere essensieel vir die land se ekonomie en vir die oorlewing van sy mense.

 

Die Skeurvallei wissel in diepte tussen 600 en 900 meter, met die diepste tot en met 2 700 meter by die Gikuyu en Mau eskarpment.

 

Soos die Sahara en die Ewenaar  vorm die Skeurvallei van Afrika ʼn unieke tema vir ʼn transkontinentale reis

 

 

D ie Groot Skeurvallei, ook bekend as die Slenkdalvallei, is so vernoem in die laat 19e eeu deur die Britse ontdekkingsreisiger John Walter Gregory. Dit verwys na ʼn 6000 kilometer lange skeur in die aardkors wat begin in die noorde van Sirië en af hardloop in die oostekant van die Afrika vasteland, tot aan die Mosambiekse kus.

 

Die Oos Afrika Skeur het twee bene, die Oostelike Skeur en die Westelike Skeur.

 

Die Westelike skeur, ook bekend as die Albertine Skeur, word begrens deur van Afrika se hoogste bergreekse soos die Virunga, Mutimba en die Ruwenzori’s. Dit is ook waar die Skeurvallei mere, van die diepste in die wêreld te vind is. Die Tanganjikameer is tot 1 470 meter diep.

Die mere in die Oostelike Skeur het geen uitlaat na die see en is oor die algemeen vlak met hoe neerslag van minerale soos die water wat verdamp sediment agterlaat.

 

 

 

For example, Lake Magadi has high concentrations of soda (sodium carbonate) and Lake Elmenteita, Lake Bogoria, and Lake Nakuru are all strongly alkaline, while the freshwater springs supplying Lake Naivasha are essential to support its current biological variety.

 

The Ethiopian Rift Valley lakes are the northernmost of the African Rift Valley lakes. The Ethiopian Rift Valley lakes occupy the floor of the rift valley between the two highlands. The Ethiopian Rift Valley Lakes are of great importance to Ethiopia's economy, as well as being essential to the survival of the local people.

 

The Rift Valley varies mostly between 600 and 900 metres in depth, with a maximum of 2,700 metres at the Gikuyu and Mau escarpments.

 

Like the Sahara, the Equator or the tropical rain forest, the Great Rift Valley offers a unique theme to a transcontinental journey.

T he Great Rift Valley is a name given in the late 19th century by British explorer John Walter Gregory to the continuous geographic trench, approximately 6,000 kilometres in length that runs from central Mozambique in South East Africa to northern Syria.

 

The East African rift has two branches, the Western Rift Valley and the Eastern Rift Valley.

 

The Western Rift, also called the Albertine Rift, is edged by some of the highest mountains in Africa, including the Virunga Mountains, Mitumba Mountains, and Ruwenzori Range. It contains the Rift Valley lakes, which include some of the deepest lakes in the world (up to 1,470 metres deep at Lake Tanganyika).

 

As the lakes in the Eastern Rift have no outlet to the sea and tend to be shallow, they have a high mineral content as the evaporation of water leaves the salts behind.

 

Die Reis / The Journey

Copyright © 2014 Voetspore. All Rights Reserved