Voetspore van Gansbaai tot Gaboen
SABC logo
Gaan loer gerus na ons foto galery vir die nuutste foto's van die Voetsporespan se reis van Gansbaai tot Gaboen!

Stuur ook gerus vir die span 'n boodskap - kliek hier.


Episode 25 - Sommer elf marlyne by Bom Bom 3 Apr 2009, 18:00, SABC 2
2009-03-30


Bom Bom, die oord op die eiland Prinsipe, is een van die primere visvangbestemmings in die wereld.
Dis 'n pragtige eiland, met eksotiese plantegroei en 'n besondere voellewe, maar die manne was by Bom Bom om vis te vang.
Op een dag slaag hulle daarin om sommer elf marlyne aan die hoek te kry!
Wat is nuut
TUIS  |  ADMIN