Voetspore van Gansbaai tot Gaboen
SABC logo
Gaan loer gerus na ons foto galery vir die nuutste foto's van die Voetsporespan se reis van Gansbaai tot Gaboen!

Stuur ook gerus vir die span 'n boodskap - kliek hier.


Episode 24 - Sao Tome se vergange rykdom 27 Mrt 2009, 18:00, SABC 2
2009-03-25


Die Voetsporemanne vlieg oor na Sao Tome, sowat 250 kilometer vanaf die vasteland.
Toe die Portugese ontdekkingsreisigers in die vyftiende eeu die eilande van Sao Tome en Prinsipe ontdek het, was die eilande, gelee op die ewenaar, onbewoon.
Hulle het 'n florerende kakao en koffie bedryf gevestig. Die bedryf is vandag tot niet, en al wat oor gebly het is die tekens van vergange glorie.
Wat is nuut
TUIS  |  ADMIN