Voetspore van Gansbaai tot Gaboen
SABC logo
Gaan loer gerus na ons foto galery vir die nuutste foto's van die Voetsporespan se reis van Gansbaai tot Gaboen!

Stuur ook gerus vir die span 'n boodskap - kliek hier.


Episode 23 - Bosvarke op die strand 20 Mrt 2009, 18:00, SABC 2
2009-03-16


Die Voetsporemanne verken die Loango Nasionale Park.

In die park is daar waterbuffels en bosvarke wat hulle nog nooit voorheen gesien het nie. Nadat die manne een aand op die strand gaan kamp het, sien hulle die volgende oggend die bosvarke op die strand waar hulle kom uintjies grawe en krappe jaag.
Dis 'n uitsonderlike gesig.
Wat is nuut
TUIS  |  ADMIN