Voetspore van Gansbaai tot Gaboen
SABC logo
Gaan loer gerus na ons foto galery vir die nuutste foto's van die Voetsporespan se reis van Gansbaai tot Gaboen!

Stuur ook gerus vir die span 'n boodskap - kliek hier.


Episode 22 - Oerwoudolifante in Loango 13 Mrt 2009, 18:00, SABC 2
2009-03-09


Gaboen, gelee op die ewenaar, is een van die lande wat die digste plantegroei het in die wereld. In die woude floreer die oerwoudolifante.

Die olifante is bietjie kleiner as die Afrika olifant, en die olifant se skof is ook ietwat laer as sy boude, wat die diere in staat stel om deur die bosse te beur.

Die Voetsporemanne gaan olifante kyk, en sien op die koop toe 'n wonderlike verskeidenheid voelspesies.
Wat is nuut
TUIS  |  ADMIN