Afrikaans / English
Einde van die reeks. 23 April
2010-04-18


Wat n tuiskoms.
Die laaste skof begin by Sendelingsdrift in die Richtersveld. Die span word ontmoet deur sowat 50 vriende en familie, en saam reis hulle na Alexanderbaai om eers te oornag by Noup buite Koingnaas. Daarna reis hulle tot by Lambertsbaai waar Valiant Swart, Ollie Viljoen en Pietman Geldenhuys hulle vermaak by die Bosduifklip. Die laaste dag van die reis van 23 000 km is die skof tot by Bloubergstand. Na 96 dae is die manne weer tuis.
Wat is nuut
Die einde, vir eers
2010-04-28
Dis dan die einde van Voetspore, vir nou. Ons sal binnekort laat weet van die nuwe reeks waaraan ons werk.

Ons...
lees meer

Einde van die reeks. 23 April
2010-04-18
Wat n tuiskoms.
Die laaste skof begin by Sendelingsdrift in die Richtersveld. Die span word ontmoet deur sowat 50...
lees meer

Episode 25, 16 April
2010-04-11
Toeriste in Walvisbaai
Die uitdagings van die vorige week het daarvoor gesorg dat die manne dit vir oulaas bietjie...
lees meer

Episode 24, 9 April
2010-04-08
Damaraland - unieke Namibie
Die week se reis neem die Voetsporespan van Ruacana, verby die magtige Epupawaterval,...
lees meer

Episode 23, 2 April
2010-03-29
Die doodsakker oorwin!
Verlede jaar het die Voetsporespan sy rieme styf geloop by die Doodsakker aan die Angolese...
lees meer

Episode 22, 26 Maart
2010-03-25
Kwanza en Flamingo - lafenis langs die viswaters
Die reis van die Kongorivier tot by die Kwanza, net suid van...
lees meer