|
Episode 24, 9 April 2010-04-08
 Damaraland - unieke Namibie Die week se reis neem die Voetsporespan van Ruacana, verby die magtige Epupawaterval, suid na Bergsig - vir jare tuiste van die Riemvasmakers van die Noord Kaap. Nobert Coetzee, een van die spanlede, het op die plek groot geword. Dan gaan hulle Damaraland binne, en besoek Gai-As met sy geheime fonteine, voor hulle die amper ondeurdringbare Benede Ugaprivier aandurf. |
Die einde, vir eers 2010-04-28 Dis dan die einde van Voetspore, vir nou. Ons sal binnekort laat weet van die nuwe reeks waaraan ons werk.
Ons...lees meer
| Einde van die reeks. 23 April 2010-04-18 Wat n tuiskoms. Die laaste skof begin by Sendelingsdrift in die Richtersveld. Die span word ontmoet deur sowat 50...lees meer
| Episode 25, 16 April 2010-04-11 Toeriste in Walvisbaai Die uitdagings van die vorige week het daarvoor gesorg dat die manne dit vir oulaas bietjie...lees meer
| Episode 24, 9 April 2010-04-08 Damaraland - unieke Namibie Die week se reis neem die Voetsporespan van Ruacana, verby die magtige Epupawaterval,...lees meer
| Episode 23, 2 April 2010-03-29 Die doodsakker oorwin! Verlede jaar het die Voetsporespan sy rieme styf geloop by die Doodsakker aan die Angolese...lees meer
| Episode 22, 26 Maart 2010-03-25 Kwanza en Flamingo - lafenis langs die viswaters Die reis van die Kongorivier tot by die Kwanza, net suid van...lees meer
| |    |
|